Terug na bo

LVON422 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor pedagogiese kennis beskik van gesondheidsverantwoordelikheid;
  • oor uitgebreide kennis beskik van grondwetlike regte en verantwoordelikhede;
  • bepaalde teorie pedagogies kan toepas met betrekking tot die werkomgewing;
  • ‘n fiksheidsprogram kan ontwikkel vir Intermediêre Fase-leerders; en
  • 'n eie wêreldbeskouing kan ontwikkel aan die hand van Van Wyk se kragveldteorie (“force field theory”).

After completing this module, students should be able to

  • have pedagogic knowledge of health responsibility;
  • have extensive knowledge of constitutional rights and responsibilities;
  • apply theory on a pedagogical level in regards to the work environment;
  • develop a fitness programme for the Intermediate Phase learner; and
  • develop an own world view according to Van Wyk’s force field theory.