Terug na bo

LVON312 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • motoriese vaardighede met sport en speletjies kan integreer en sport- en speletjies-aktiwiteite kan ontwikkel;
  • uitgebreide kennis van ritmiese bewegings en hul pedagogiese toepassing hê;
  • basiese vaardighede van gimnastiek kan identifiseer en basiese noodhulp kan toepas;
  • uitgebreide kennis van musiekteorie sowel as die integrasie van beweging en musiek hê; en
  • 'n eie wêreldbeskouing kan ontwikkel aan die hand van Herrmann se heelbrein-leerteorie.

After completing this module, students should be able to

  • integrate motor skills with sport and games and develop sport and games activities;
  • have extensive knowledge of rhythmic movement and its pedagogical application;
  • identify basic gymnastics skills and apply basic first aid;
  • have extensive knowledge of music theory and the integration of movement and music; and
  • develop an own world view according to Herrmann’s whole brain learning theory.