Terug na bo

LVON122 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die verskillende komponente kan verduidelik waaruit Lewensvaardighede binne die Intermediêre Fase bestaan;
  • ‘n praktiese klaskameruitleg en gemoedelike klaskameratmosfeer kan skep deur die implementering en ontwikkeling van positiewe dissipline;
  • innoverende hulpbronne kan skep en gepaste tegnologie vir die gebruik in die Lewensvaardighede-klas kan identifiseer;
  • Christelike waardes kan integreer met die inhoud van Lewensvaardighede; en
  • 'n eie wêreldbeskouing kan onwikkel aan die hand van Bronfenbrenner se ekologiese sisteemteorie.

After completing this module, students should be able to

  • explain the different components Life Skills consist of in the Intermediate Phase;
  • create a practical classroom layout and pleasant classroom atmosphere by implementing and developing positive discipline;
  • create innovative resources and identify suitable technology for use in the Life Skills classroom;
  • integrate Cristian values into the content of Life Skills; and
  • develop an own world view according to Bronfenbrenner’s ecological systems theory.