Terug na bo

WISO422 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis van wiskunde en onderrig en leer kan toepas;
  • kan beplan vir onderrig waartydens al die vorige jare se kennis geïntegreer word; en
  • die Wiskunde van die Intermediêre Fase met gevorderde Wiskunde kan vergelyk.

After completing this module, students should be able to

  • apply knowledge of mathematics and teaching and learning;
  • plan for teaching during which all previous years’ knowledge is integrated; and
  • compare Intermediate Phase Mathematics with advanced Mathematics.