2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- gedetailleerde akademiese kennis van die kernareas en konsepte van patrone, funksies en algebra kan demonstreer;
- kennis van wiskunde sowel as onderrig en leer kan toepas;
- vir die onderrig van patrone, funksies, en algebra kan beplan; en
- die assessering kan beplan van wiskundige vaardighede wat by die modules Wiskunde-onderrig 1, 2 en 3 ingesluit is.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate detailed academic knowledge of the core areas and concepts of patterns, functions, and algebra;
- apply knowledge of mathematics as well as teaching and learning;
- plan for teaching patterns, functions, and algebra; and
- plan the assessment of mathematical skills included in the modules Mathematics Teaching 1, 2 and 3.
|