Terug na bo

WISO312 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • gedetailleerde akademiese kennis van die kernareas en konsepte van patrone, funksies en algebra kan demonstreer;
  • kennis van wiskunde sowel as onderrig en leer kan toepas;
  • vir die onderrig van patrone, funksies, en algebra kan beplan; en
  • die assessering kan beplan van wiskundige vaardighede wat by die modules Wiskunde-onderrig 1, 2 en 3 ingesluit is.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate detailed academic knowledge of the core areas and concepts of patterns, functions, and algebra;
  • apply knowledge of mathematics as well as teaching and learning;
  • plan for teaching patterns, functions, and algebra; and
  • plan the assessment of mathematical skills included in the modules Mathematics Teaching 1, 2 and 3.