Terug na bo

WISO122 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • gedetailleerde akademiese kennis kan demonstreer van die hoofareas en konsepte van getallestelsels;
  • kennis van wiskunde sowel as onderrig en leer kan toepas; en
  • kan beplan vir die onderrig van getallestelsels en die demonstrasie van getalle.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate detailed academic knowledge of the main areas and concepts of number systems;
  • apply knowledge of mathematics as well as teaching, and learning; and
  • plan for teaching number systems and the demonstration of numbers.