Terug na bo

SWET422 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • gepaste en betroubare onderrig-en-leermateriaal vir die vak Geografie in die Intermediêre Fase kan evalueer;
  • die bemeestering van praktiese kaartvaardighede en die toepassing van geografiese vakkennis in kaartwerk, kan demonstreer;
  • kennis van leerders se ontwikkeling kan toepas om leerprobleme en struikelblokke in Geografieklasse en -lesse te kan identifiseer en daarvolgens beplan; en
  • ’n verantwoordelike besluitnemingsvermoë ten opsigte van eie werk en praktyk kan ontwikkel .

After completing this module, students should be able to

  • evaluate appropriate and reliable material for teaching and learning in the subject of Geography in the Intermediate Phase;
  • demonstrate the mastering of practical map skills and the application of geographical subject knowledge in map work;
  • apply knowledge of learners’ development in identifying learning problems and barriers in Geography classes and lessons and plan accordingly; and
  • develop a responsible decision-making ability regarding own work and practice.