Terug na bo

SWET412 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • gepaste en betroubare onderrig- en leermateriaal vir die vak Geskiedenis in die Intermediêre Fase kan evalueer;
  • die bemeestering van akademiese vakkundige kennis in die onlangse geskiedenis van Suid-Afrika (19de eeu tot tans) kan demonstreer;
  • kennis van leerders se ontwikkeling kan toepas om leerprobleme en struikelblokke in Geskiedenisklasse en -lesse te kan identifiseer en daarvolgens te beplan; en
  • verantwoordelike besluitnemingsvermoë kan ontwikkel ten opsigte van eie werk en praktyk.

After completing this module, students should be able to

  • evaluate appropriate and reliable material for teaching and learning in the subject of History in the Intermediate Phase;
  • demonstrate the mastering of academic expert knowledge in the recent history of South Africa (19th century to the present) needed for teaching in the Intermediate Phase and grade 7;
  • apply knowledge of learners’ development in identifying learning problems and barriers in History classes and lessons and plan accordingly; and
  • develop responsible decision-making abilities regarding own work and practice.