Terug na bo

SWET312 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis van geografie en onderrig en leer kan toepas om die ontwikkeling van spesifieke vaardighede te beplan;
  • akademiese kennis van die subdissiplines in menslike geografie kan demonstreer; en
  • die assessering van kennis en vaardighede in geografie in die Intermediêre Fase op ’n geskikte wyse kan beplan.

After completing this module, students should be able to

  • apply knowledge of geography and teaching and learning in order to plan the development of specific skills;
  • demonstrate academic knowledge of sub-disciplines in human geography; and
  • plan the assessment of knowledge and skills in geography in the Intermediate Phase in a suitable way.