Terug na bo

SWET212 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die toepassing van die spesifieke doelwitte en konsepte van Geskiedenis as vak kan demonstreer;
  • akademiese kennis van Suid-Afrika se vroeë geskiedenis tot die eerste helfte van die 19de eeu kan demonstreer; en
  • ‘n verskeidenheid onderrigstrategieë in die vak Geskiedenis, as deel van Sosiale Wetenskappe, kan analiseer.

After completing this module, students should be able to

  • analyse the specific objectives, skills, concepts and themes included in the subject of History;
  • demonstrate an academic knowledge of South Africa’s early history up to the first half of the 19th century; and
  • analyse a variety of teaching strategies in the subject of History as part of Social Sciences.