Terug na bo

AFRI121 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • oor kennis beskik van die geskiedenis en ontstaan van die Afrikaanse taal;
  • vaardighede kan herken, benoem en demonstreer in die onderskeie dissiplines van die Afrikaanse taalkunde;
  • toegerus wees om die verskillende vlakke van taalanalise te verduidelik, te onderskei en toe te pas met betrekking tot die teikentaal; en
  • die aspekte van Afrikaanse literatuur kan ontgin en analiseer.

After completing this module, students should be able to

  • know the history and origins of the Afrikaans language;
  • recognise, name, and demonstrate skills in the various disciplines of Afrikaans linguistics;
  • be equipped to explain, distinguish, and apply the different levels of language analysis regarding the target language; and
  • develop and analyse the aspects of Afrikaans literature.