2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor 'n kennisbasis beskik wat gebruik sal word om tussen die verskillende taalvlakke te onderskei;
- oor ’n kennisbasis beskik op grond waarvan hulle begrip van die taalkundeveld in sy geheel kan toon en tussen die vlakke van taalanalise kan onderskei;
- tydens die toepassing van onderrigmetodes tussen die onderskeie taalvlakke kan differensieer;
- oor ’n kennisbasis beskik op grond waarvan hulle sleutelterme van die Afrikaanse letterkunde kan opsom en verduidelik;
- letterkunde-onderrig op verskillende taalvlakke kan differensieer; en
- kennis van verskillende assesseringsmetodes kan toon om tussen die taalvlakke te onderskei.
|
After completing this module, students will be able to
- possess a knowledge base that can be used to distinguish between the different language levels;
- possess a knowledge base through which they can demonstrate an understanding of the field of linguistics as a whole and distinguish between the levels of language analysis;
- differentiate between the various language levels when applying teaching methods;
- possess a knowledge base through which they can summarise and explain key terms of Afrikaans literature;
- differentiate literature teaching across different language levels; and
- demonstrate knowledge of various assessment methods in order to distinguish between the language levels.
|