2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- omvattende en gespesialiseerde kennis en begrip ten opsigte van die vlakke van taalanalise m.b.t. fonetiek, fonologie en morfologie toon;
- metodes en werkswyses kan toepas op grond waarvan hulle hul kennis van die teoretiese komponente van fonetiek, fonologie en morfologie kan toepas en illustreer; en
- oor ’n kennisbasis beskik ten einde toepassingsvaardighede van hierdie kennis te evalueer aan die hand van kennis wat reeds hieroor opgedoen is.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate comprehensive and specialised knowledge and understanding of the levels of language analysis regarding phonetics, phonology and morphology;
- apply methods and approaches through which they can utilise and illustrate their knowledge of the theoretical components of phonetics, phonology and morphology; and
- possess a knowledge base that enables them to evaluate the practical application of this knowledge based on the knowledge they have already acquired.
|