2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor ʼn kennisbasis beskik om ʼn ingeligte begrip van Besigheidstudie se kernareas te demonstreer;
- oor ʼn gedetailleerde kennisbasis beskik om die samestelling van die sakeomgewing te verduidelik en te illustreer;
- oor ʼn kennisbasis beskik om ʼn ingeligte begrip van behoeftes en begeertes te demonstreer;
- oor kennisgeletterdheid beskik om uitdagings van entrepreneurskap te identifiseer en te bespreek; en
- oor ‘n geïntegreerde kennisbasis beskik om ‘n Christelike vertrekpunt as grondslag vir die effektiewe bestuur van verskillende sakekontekste te gebruik.
|
After completing this module, students should be able to
- possess a knowledge base to demonstrate an informed understanding of Business Studies’ core areas;
- possess a detailed knowledge base to explain and illustrate the composition of the business environment;
- possess a knowledge base to illustrate an informed concept of needs and desires;
- possess knowledge literacy to identify and discuss challenges of entrepreneurship; and
- possess an integrated knowledge base to apply a Christian point of departure as a basis for the effective management of different business contexts.
|