Terug na bo

BESV521 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2026

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • metodes en werkprosesse as ’n basis kan gebruik vir die ontwerp van ʼn leerplan vir Besigheidstudie;
  • die vermoë toon om probleme op te los deur die aanwending van kreatiwiteit en probleemoplossingsgerigte denke; 
  • metodes en werkprosesse as 'n basis kan gebruik om konteksontleding in Besigheidstudie te ontwikkel; en
  • oor geïntegreerde en kennisgeletterdheid beskik wat as ’n basis gebruik kan word om vir inklusiewe onderwys in Besigheidstudie voorsiening te maak.

After completing this module, students should be able to

  • use methods and working processes as a basis for designing a curriculum for Business Studies;
  • show the ability to solve problems by applying creativity and problem-solving-oriented thinking in Business Studies;
  • use methods and working processes as a basis to develop context analysis in Business Studies; and
  • possess integrated and knowledge literacy that can be used as a basis for making provision for inclusive education in Business Studies.