Terug na bo

EGKI112 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2026

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • begrip van basiese rekenaar- en internetfunksies, insluitend MS Office-programme, kan demonstreer;
  • die oorsprong, kernkonsepte en geskiedenis van kunsmatige intelligensie kan verduidelik;
  • tussen tipes KI (reëlgebaseerde KI, masjienleer, GenKI, KAI) kan onderskei en die basiese gebruik van ‘n KI-hulpmiddel kan demonstreer;
  • etiese kwessies soos privaatheid, vooroordeel en foutiewe inligting binne KI, gegrond op ‘n Christelike raamwerk, kan evalueer;
  • die invloed van KI op assesseringspraktyke en akademiese integriteit in hoër onderwys kan verduidelik; en
  • ‘n kreatiewe produk kan ontwikkel deur verskeie KI-hulpmiddels te gebruik en oor die leerproses kan reflekteer.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate an understanding of basic computer and internet functions, including MS Office programs;
  • explain the origins, core concepts and history of artificial intelligence;
  • distinguish between types of AI (rule-based AI, machine learning, GenAI, AGI) and demonstrate the basic use of an AI tool;
  • evaluate ethical issues such as privacy, bias and incorrect information within AI, based on a Christian framework;
  • explain the influence of AI on assessment practices and academic integrity in higher education; and
  • develop a creative product by using various AI tools and reflect on the learning process.