Terug na bo

ASOW621 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2026

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • begrip van konsepte, teorieë, vaardighede en assesseringsbeginsels in verskillende kontekste en leerareas toon;
  • begrip van die seleksie, toepassing en evaluering van doeltreffende assesseringspraktyke in verskillende kontekste en leerareas toon; en
  • assessering op ’n kritiese wyse kan ondersoek, beplan, skep, implementeer en hersien om die gehalte van onderrig en leer in verskillende kontekste en leerareas te verbeter.

 

 

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate an understanding of the concepts, theories, skills and principles of assessment in a variety of contexts and learning areas;
  • demonstrate an understanding of selecting, applying and evaluating effective assessment practices in a variety of contexts and learning areas; and
  • critically research, plan, compose, implement and review assessment to improve the quality of teaching and learning in a variety of contexts and learning areas.