Terug na bo

VEKU611 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2026

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • diepgaande kennis en waardering toon van die vergelykende internasionale benadering tot kritieke kwessies in die onderwys en oor die vermoë beskik om die vergelykende metode toe te pas om lig op kritieke kwessies in die onderwys te werp;
  • kennis en die vermoë toon om globale en nasionale kurrikulumontwikkelingstendense en –hervormings te assesseer;
  • kennis en die vermoë toon om die noodsaaklikheid vir die internasionalisering van die kurrikulum en wêreldburgerskapsopleiding te evalueer;
  • kennis dra van en oor die vermoë beskik om kurrikulumkartering, -veranderinge en -hersienings as konsepte te verduidelik en toe te pas; en
  • kurrikula van verskillende nasionale onderwysstelsels kan vergelyk en op grond van inligting hieruit kan bepaal wat uit die ervarings van hierdie lande geleer kan word ten einde die inheemse onderwysstelsel te verbeter.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate in-depth knowledge and appreciation of the comparative international approach to critical issues in education and have the ability to apply the comparative method to illuminate critical issues in education; 
  • demonstrate knowledge and the ability to assess global and national trends in curriculum development and reforms;
  • demonstrate knowledge and the ability to assess the imperative for the internationalization of curricula and global citizenship education;
  • know, be able to explain, and apply the concepts of curriculum mapping, curriculum changes and revisions; and
  • compare the curricula of different national education systems and extract what can be learned from the experiences of these countries in order to improve the domestic education system.