2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- ‘n omvattende kennis en begrip van die geskiedenis van die filosofie kan toon, insluitend die ontwikkeling daarvan, periodes of strominge, en belangrike figure;
- oplossings kan identifiseer en beoordeel wat deur geselekteerde figure vir tipiese filosofiese probleme voorgestel is;
- met kennis van die geskiedenis van die filosofie kan omgaan (d.w.s. ontleding, evaluasie en sintese) en ‘n begrip van metodologiese oorwegings in die historiografie van die filosofie kan toon;
- kennis en begrip van die geskiedenis van die filosofie kan toepas om konteks aan kernvrae, teorieë, begrippe en terme in die filosofie te verskaf; en
- rekenskap van nuwe kennis en begrip kan gee.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate a comprehensive knowledge and understanding of philosophy's history, including its development, periods or trends, and key figures;
- identify and assess solutions proposed by selected figures to typical philosophical problems;
- engage with (i.e. analyse, evaluate and synthesise) knowledge in the history of philosophy and demonstrate an understanding of methodological considerations in the historiography of philosophy;
- apply knowledge and understanding of philosophy's history to give context to salient questions, theories, concepts and terms in philosophy; and
- give an account of new knowledge and understanding.
|