2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die funksionering van ‘n graad R-klas by ‘n laerskool of kleuterskool kan vergelyk met die teorie en op grond hiervan ooreenkomste en verskille kan aandui;
- ‘n verskeidenheid aktiwiteite en lesse kan beplan, voorberei en aanbied wat toepaslik is vir graad R;
- ‘n mening kan uitspreek rondom die rol en doel van ‘n onderwyser en ‘n skool ten opsigte van graad R-onderrig; en
- ‘n sertifikaat in storieverteltegnieke wat van toepassing is op graad R-leerders verwerf het.
|
After completing this module, students should be able to
- compare the functioning of a grade R class at a primary school or a preprimary school with the theory and indicate the similarities and differences based on this;
- plan, prepare and present a variety of activities and lessons appropriate for grade R;
- state an opinion regarding the role and purpose of a teacher and a school regarding grade R teaching; and
- obtain a certificate in storytelling techniques applicable to grade R learners.
|