2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die vermoë demonstreer om sleutelterme, konsepte en definisies t.o.v. die perseptuele ontwikkeling van die graad R-leerder te begryp en toe te pas;
- sosio-ekonomiese faktore kan identifiseer wat die perseptuele ontwikkeling van die graad R-leerder kan benadeel; en oplossings kan analiseer en voorstel wat in die praktyk toegepas kan word;
- geskikte metodes, werkswyses en tegnieke in die graad R-konteks kan selekteer en toepas ten einde leergereedheid te bevorder; en
- verantwoordelike besluite kan neem in kontekste waarin ondersteuning aan ouers van graad R-leerders en ander belanghebbende rolspelers nodig is.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate the ability to understand and apply key terms, concepts and definitions regarding the perceptual development of the grade R learner;
- identify socio-economic factors that could harm the perceptual development of the grade R learner; and analyse and suggest solutions that could be applied in practice;
- select and adapt methods, procedures and techniques in the grade R context in order to promote learning readiness; and
- make responsible decisions in contexts in which support to parents of grade R learners and other concerned role-players is necessary.
|