2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die vereistes vir ʼn professionele onderwyser, soos bepaal deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO), kan bespreek;
- ‘n gesondheidsbeleid kan opstel;
- die belangrikheid van gesondheid in ’n graad R-konteks kan beskryf;
- kan beskryf hoe die jong kind gehelp kan word om ʼn gesonde leefstyl te volg;
- die wisselwerking tussen gesondheid en voeding kan verduidelik;
- siektetoestande op ’n toepaslike wyse kan identifiseer en bestuur; en
- kan bespreek hoe om ’n veilige omgewing vir die leerder te skep en noodsituasies te hanteer.
|
After completing this module, students should be able to
- discuss the requirements for a professional educator, as determined by the South African Council for Educators (SACE);
- draft a health policy;
- describe the importance of health in a grade R context;
- describe how a young child can be helped to follow a healthy lifestyle;
- explain the interaction between health and nutrition;
- identify and manage medical conditions in an appropriate matter; and
- discuss how to create a safe environment for the learner and deal with emergencies.
|