2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- in staat wees om oor taalverwerwing en die onderrig en leer van taalvaardighede te besin as deel van die Godgegewe behoefte aan kommunikasie;
- so kan beplan dat ontwikkelingstoepaslike metodes tydens die aanbieding van ‘n ontluikende geletterdheidsprogram toegepas word;
- weet hoe om mondelinge taalontwikkeling en woordeskatuitbreiding in graad R te stimuleer; en
- toegerus wees om geskikte onderrigmateriaal aan die hand van toepaslike kriteria te kies.
|
After completing this module, students should be able to
- reflect on language acquisition and the teaching and learning of language skills as part of the God-given need for communication;
- plan in such a way that development-applicable methods are applied during the presentation of an emergent literacy programme;
- know how to stimulate oral language development and vocabulary enrichment in grade R; and
- be equipped to choose suitable teaching materials based on appropriate criteria.
|