2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die spesifieke doelwitte, vaardighede, konsepte en temas kan analiseer wat in die vak Geskiedenis ingesluit is;
- akademiese kennis van Geskiedenis en Geografie kan demonstreer;
- die gebruik kan motiveer van ’n verskeidenheid van assesseringstrategieë; en
- die belangrikhheid kan beskryf van geografiese kennis met die oog op die holistiese ontwikkeling van die leerder.
|
After completing this module, students should be able to
- analyse the specific aims, skills, concepts, and topics included in the subject of History;
- demonstrate academic knowledge of History and Geography;
- motivate the use of a variety of strategies for assessment; and
- describe the importance of geographical knowledge in the face of the learner’s holistic development.
|