| 2025 | Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 
360 uur praktiese werk in die klaskamer voltooi het in enige jaargroep(e) van die Grondslagfase;lesse vir enige klas kan beplan en voorberei in die Grondslagfase;  'n drieweekplan kan beplan en aanbied in die Grondslagfase;'n volledige dag kan beplan en aanbied; enwaarneming van die eerste drie weke in graad 1 voltooi het. | After completing this module, students should 
have completed 360 hours of practical work in the classroom in any year(s) of the Foundation Phase;be able to plan and present lessons for any class in the Foundation Phase;be able to plan and present a three-week plan for any class in the Foundation Phase;plan and present a full day; andhave completed observation of the first three weeks in grade 1. |