2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die belangrikheid van graad R-onderrig kan motiveer;
- die beginsels kan identifiseer waarop onderrig en leer van graad R-leerders berus;
- die holistiese ontwikkeling van die jong kind in al die ontwikkelingsareas kan beskryf;
- die waarde en plek van spel in die ontwikkeling van die graad R-leerder kan verduidelik;
- ’n ontwikkelingsgeskikte dagprogram kan voorberei vir ’n graad-R-klas;
- ’n geskikte binne- en buitespelomgewing kan beplan vir ’n graad R-klas;
- ontwikkelingsgeskikte leerinhoud kan beplan vir graad R-leerders;
- die aanbieding van kreatiewe lesse en aktiwiteite in die graad R-klas kan demonstreer;
- ‘n klaskamer en aktiwiteite kan beplan waarin alle leerders optimaal kan leer en ontwikkel; en
- die besluit kan regverdig om ’n graad R-leerder wat nie skoolgereed is nie, terug te hou in graad R of na graad 1 te stuur.
|
After completing this module, students should be able to
- motivate the importance of grade R teaching;
- identify the principles on which teaching and learning of grade R learners are based;
- describe the holistic development of the young child in all the development areas;
- explain the value and place of play in the development of the grade R learner;
- prepare a development-appropriate day programme for a grade R class;
- plan a suitable indoor and outdoor play environment for a grade R class;
- plan development-appropriate learning content for grade R learners;
- demonstrate the presentation of creative lessons and activities in the grade R classroom;
- plan a classroom and activities in which all learners can optimally learn and develop; and
- justify the decision of keeping a grade R learner who is not ready for school back in grade R or send them to grade 1.
|