2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- 240 uur praktiese werk voltooi het in die klaskamer en tydens kontaksessies;
- aaneenlopende praktieseonderwys-periodes voltooi het van drie weke elk tydens die tweede en derde kwartaal;
- lesse aangebied het onder die toesig van ’n mentor en akademiese dosente;
- ’n reeks graad R-lesse ontwikkel het, gebaseer op die kennis wat in die kursus verwerf, beplan en aangebied is en waaroor daar ook besin is; en
- kan aantoon hoe Bybelse waardes in die lesse ingesluit word.
|
After completing this module, students should
- have completed 240 hours of practical work in the classroom and during contact sessions;
- have completed consecutive periods of practical teaching periods of three weeks each during the second and third term;
- have presented lessons under the guidance of the mentor and academic lecturers;
- have developed a series of grade R lessons, based on the knowledge acquired, planned, and presented in the course and which have also been reflected upon; and
- be able to indicate how to incorporate Biblical values into the lessons.
|