2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- rekord kan hou en oor hul eie ontwikkeling om in Wiskundige Geletterdheidsonderwysers te ontluik, kan reflekteer
- oor kennis beskik van verskillende assesseringspraktyke in Wiskundige Geletterdheid as vak;
- oor kennis beskik van Bloom se Taksonomie om vrae in Wiskundige Geletterdheid op te stel;
- ’n vraestel en memorandum in Wiskundige Geletterdheid kan opstel; en
- oor die vermoë beskik om ’n vraestel te modereer wat iemand anders opgestel het.
|
After completing this module, students should be able to
- keep a record and reflect on their own growth towards becoming Mathematical Literacy teachers;
- have knowledge of different assessment practices in the subject of Mathematical Literacy;
- have knowledge of Bloom’s Taxonomy for setting questions in Mathematical Literacy;
- set a question paper and memorandum in Mathematical Literacy; and
- have the ability to moderate a question paper that somebody else set.
|