2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- hul eie sterk- en swakpunte kan assesseer deur 'n aanlyn toets te skryf oor vorige werk wat in algebra gedoen is;
- hul foute kan analiseer, hierdie foute aan ander kan meedeel en in 'n groepbespreking kan aandui hoe om hierdie foute te korrigeer;
- gevorderde algebraïese manipulasie kan doen;
- basiese meetkundige redenasies kan doen wat deur die Van Hiele-teorie ondersteun word;
- werklike lewensprobleme kan oplos deur die gebruik van eenvoudige lineêre programmering; en
- die proses en oplossing van probleme kan oordra aan ander.
|
After completing this module, students should be able to
- assess their own strengths and weaknesses by writing an online test about the previous work done in algebra;
- analyse their mistakes, communicate these mistakes to others, and indicate in a group discussion how to correct these mistakes;
- do advanced algebraic manipulation;
- do basic geometric reasoning supported by the theory of Van Hiele;
- solve real-life problems by employing simple linear programming; and
- communicate the process and solution of problems.
|