2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- hul eie persoonlike sterk- en swakpunte kan assesseer deur 'n aanlyn persoonlikheidstoets te gebruik;
- soliede figure kan bou en die volume en oppervlakte kan bereken;
- die berekening kan oefen van die area, omtrek, oppervlakte en volume van gekombineerde figure;
- die opknapping van 'n vertrek kan beplan in 'n groep;
- 'n uitstappie kan beplan; en
- op groepdinamika kan reflekteer.
|
After completing this module, students should be able to
- assess their own strengths and weaknesses by using an online personality test;
- build solid figures and compute the volume and surface area;
- practise the calculation of the area, circumference, surface area, and volume of combined figures;
- plan the refurbishment of a room in a group;
- plan a trip; and
- reflect on group dynamics.
|