2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- hul eie sterk- en swakpunte kan assesseer deur 'n aanlyn toets oor die vorige werk te skryf;
- vaardig wees ten opsigte van die manipulering van lineêre vergelykings;
- die verskille tussen lineêre vergelykings en kwadratiese vergelyking kan herken en kontrasteer;
- kan illustreer hoe gelyktydige vergelykings opgelos kan word, insluitende kwadratiese en lineêre vergelykings; en
- hul eie denke en dié van ander metakognitief kan evalueer.
|
After completing this module, students should be able to
- assess their strengths and weaknesses by writing an online test about the previous work;
- be proficient in manipulating linear equations;
- recognise and contrast the differences between linear equations and quadratic equations;
- illustrate how simultaneous equations can be solved, including quadratic and linear equations; and
- evaluate their own thinking and those of others metacognitively.
|