2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- insig kan toon in die doel en aard van Wiskundige Geletterdheid as vak;
- werklike wêreldprobleme, wat deur middel van wiskundige denke opgelos kan word, kan herken en analiseer;
- werklike wêreldprobleme kan oplos deur basiese reëls en beginsels deur middel van wiskundige denke in berekening te neem (insluitende basiese berekeninge, afronding, persentasies, verhoudings en eweredigheid);
- hul eie en ander studente se denkwyse kan analiseer op 'n metavlak tydens die oplossing van 'n probleem;
- die belang van lees in Wiskundige Geletterdheid kan ondersoek en in die proses ook met die toepassing van strategieë begin;
- die analise van probleme en oplossings kan kommunikeer deur middel van gepaste redenering; en
- 'n begrip van getallestelsels kan demonstreer.
|
After completing this module, students should be able to
- have insight into the aim and nature of the subject Mathematical Literacy;
- recognise and analyse real-world problems that can be solved through mathematical thinking;
- solve real-world problems taking into account the basic rules and principles of mathematical thinking (including basic calculations, rounding, percentages, ratio, and proportion);
- analyse their own and other students’ thinking at metalevel when solving a problem;
- examine the importance of reading in Mathematical Literacy and, while doing so, also start with the application of strategies;
- communicate the analyses of problems and solutions through appropriate reasoning; and
- demonstrate an understanding of number systems.
|