2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor 'n kennisbasis beskik wat gebruik sal word om tussen die verskillende taalvlakke te onderskei;
- kan differensieer tydens die toepassing van onderrigmetodes tussen die onderskeie taalvlakke;
- letterkunde-onderrig kan differensieer op verskillende taalvlakke; en
- kennis kan toon van verskillende assesseringsmetodes om tussen die taalvlakke te onderskei.
|
After completing this module, students should be able to
- have a knowledge base that will be used to distinguish between different language levels;
- differentiate between the various language levels during the application of teaching methods;
- differentiate literature teaching on different language levels; and
- demonstrate knowledge of different assessment methods to distinguish between the different language levels.
|