2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- kan waarneem, beplan en onderrig en leer in die klaskamer kan aanbied;
- bewyse kan verskaf van onafhanklike onderrig dwarsoor die Senior Fase & VOO;
- ‘n lesbeplanning kan voltooi; gebruik kan maak van verskillende assesseringsmetodes, -tipes, -vorme en -instrumente; en suksesvol oor hierdie assesserings kan besin; en
- ‘n uitgebreide kennisbasis beskik waarmee selfgerigte leer in die klaskamer suksesvol verduidelik en geïmplementeer kan word.
|
After completing this module, students should be able to
- observe, plan, and present teaching and learning in the classroom;
- provide evidence of independent education throughout the Senior and FET phase;
- complete a lesson plan; use different methods, types, forms, and instruments of assessment; and successfully reflect upon these assessments; and
- have an extensive knowledge base with which self-directed learning can be successfully explained and implemented in the classroom.
|