2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor kennisgeletterdheid beskik om sosiologiese konsepte aan die hand van ʼn diverse linguistiese landskap te definieer en te beskryf;
- die konteks van Afrikaanse linguistiese verskeidenheid kan beoordeel en die historiese Afrikaanse variëteite aan die hand van fonologiese, morfologiese en sintaktiese veranderlikes met mekaar kan vergelyk;
- oor ‘n kennisbasis beskik om begrip te toon van hedendaagse Afrikaanse linguistiese diversiteit en oor verskillende taalidentiteite kan reflekteer; en
- kennis oor metodes en werkswyses beskik om diverse tekste te kan bestudeer en vas te stel watter vorme van Afrikaanse linguistiese variasie daarin voorkom.
|
After completing this module, students should be able to
- define and describe socio-linguistic concepts based on a diverse linguistic landscape;
- evaluate the context of linguistic variation in Afrikaans and compare the historical Afrikaans varieties with each other in terms of phonological, morphological and syntactic variables;
- have a knowledge base to demonstrate an understanding of contemporary Afrikaans linguistic diversity and reflect upon different language identities; and
- know study methods and procedures to study diverse texts and determine which forms of linguistic variation can be seen in them.
|