2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor ‘n ingeligte kennisbasis beskik wat hulle in staat sal stel om die module Ekonomie te beskryf;
- oor ‘n ingeligte kennisbasis beskik wat hulle in staat sal stel om ekonomie as ‘n wetenskap te definieer en te verduidelik;
- oor ‘n ingeligte begrip hê wat hulle in staat sal stel om die ekonomiese kringloop en ekonomiese sakesiklus te verduidelik;
- oor ‘n ingeligte begrip van kennisgeletterdheid beskik om oplossings vir sentrale vrae van ekonomiese stelsels te bied; en
- oor ‘n ingeligte kennisbasis beskik wat hulle in staat sal stel om makro-ekonomie te verduidelik.
|
After completing this module, students should be able to
- have an informed knowledge base that will enable them to describe the module Economy;
- an informed knowledge base that will enable them to define and explain economy as a science;
- possess an informed understanding that will enable them to explain the economic cycle and the economic business cycle;
- have an informed understanding of knowledge literacy to provide solutions for questions central to economic systems; and
- possess an informed knowledge base that will enable them to explain the macro-economy.
|