2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor geïntegreerde kennis beskik en begrip toon van die sleutelbeginsels van onderrig en leer in die EBW- en Rekeningkunde-klaskamer; en die vermoë demonstreer om hierdie kennis te evalueer en toe te pas, met inbegrip van die Suid-Afrikaanse konteks waarin onderwys plaasvind;
- probleemoplossing kan doen, wat gebaseer word op hul vermoë om kritiese en kreatiewe denke toe te pas met betrekking tot EBW en Rekeningkunde;
- oor die vermoë beskik om skriftelik en mondelings tydens die aanbieding van lesse akkuraat en samehangend te kommunikeer deur die doeltreffende aanwending van onderrighulpmiddele; en
- oor die vermoë beskik om Christelike norme en waardes te weerspieël tydens die aanbieding van Rekeningkunde as vak.
|
After completing this module, students should be able to
- have integrated knowledge and an understanding of the key concepts of teaching and learning in the EMS and Accountancy classroom; and demonstrate the ability to evaluate and apply this knowledge, keeping in mind the South African context in which teaching occurs;
- do problem-solving, which is based on their ability to apply critical and creative reasoning regarding EMS and Accountancy;
- have the ability to communicate accurately and coherently in writing and orally during the presentation of lessons through the effective utilisation of teaching aids; and
- have the ability to reflect Christian norms and values during the presentation of Accountancy as a subject.
|