2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- metode en werkproses as basis kan gebruik vir die ontwerp van ʼn leerplan vir Besigheidstudies;
- probleemoplossing as 'n basis kan gebruik om kreatiwiteit en probleemoplossing in Besigheidstudies te kan toepas;
- metode en werkproses as 'n basis kan gebruik om konteksontleding in Besigheidstudies te ontwikkel; en
- oor geïntegreerde en geletterde kennis beskik wat as basis gebruik kan word om vir inklusiewe onderwys in Besigheidstudies voorsiening te maak.
|
After completing this module, students should be able to
- use methods and working processes as a basis for designing a curriculum for Business Studies;
- demonstrate problem-solving as a basis to apply creativity and problem-solving in Business Studies;
- use methods and working processes as a basis to develop context analysis in Business Studies; and
- possess integrated literacy knowledge as a basis to make provision for inclusive tuition in Business Studies.
|