2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- in staat wees om kennis van wiskundige konsepte te demonstreer en ook die vaardighede hê om wiskundige kennis te gebruik;
- in staat wees om die verskillende benaderings tot Wiskunde-onderrig in graad R te verduidelik;
- in staat wees om Wiskunde-onderrig op ʼn ontwikkelingstoepaslike wyse te beplan;
- weet hoe om ontluikende Wiskunde te bevorder; en
- weet hoe om ʼn liefde vir wiskunde as deel van die skepping te kweek.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate knowledge of mathematical concepts and have the skills to apply mathematical knowledge;
- explain the various approaches to the teaching of Mathematics in grade R;
- plan the teaching of Mathematics in a developmentally appropriate manner;
- know how to promote budding mathematics; and
- know how to foster a love for mathematics as part of creation.
|