2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- weet wat Wiskundige Geletterdheid behels en kennis dra van die beleidsverklaring van die vak;
- kennis dra oor die ontstaan van die vak en navorsing oor die vak kan doen;
- kennis dra oor die vak se ontwikkeling vanaf 2005 tot op hede
- deeglike beplanning kan doen om die vak te kan aanbied en op hoogte wees van die studiemateriaal wat beskikbaar is;
- kennis hê oor die wyse waarop leerders vir ‘n Wiskundige Geletterdheidseksamen voorberei;
- kennis hê oor assessering in Wiskundige Geletterdheid; en
- kennis hê oor die inleiding tot GKBS-administrasie.
|
After completing this module, students should be able to
- know what Mathematical Literacy entails and know the policy statement of the subject;
- know the origin of the subject and be able to research the subject;
- know about the subject’s development from 2005 to the present;
- do thorough planning to teach the subject and be up to date with the available study material;
- know how learners prepare for the Mathematical Literacy examination;
- know assessment in Mathematical Literacy; and
- know the introduction to IQMS administration.
|