2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- demonstreer dat hulle die aard en struktuur van Natuurwetenskappe in die Senior Fase: grade 7-9, soos beskryf in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), verstaan;
- die wetenskaplike metode in onderrig en leer in die Natuurwetenskappe-klaskamer kan implementeer;
- leerprogramme en materiaal ontwerp om Natuurwetenskappe in die Senior Fase: grade 7-9 te onderrig; en
- ʼn Natuurwetenskappe-departement en klaskamer kan organiseer en bestuur.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate an understanding of the nature and structure of Natural Sciences in the Senior Phase: grades 7-9, as described in the Curriculum Assessment and Policy Statement (CAPS);
- implement the scientific learning and teaching method in the Natural Sciences classroom;
- design learning programs and material for teaching Natural Sciences in the Senior Phase: grades 7-9; and
- organise and manage a Natural Sciences department and classroom.
|