2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- gedetailleerde akademiese kennis kan demonstreer van die hoofareas en konsepte van multiplikatiewe redenering, patrone, funksies en algebra;
- kennis kan toepas van Wiskunde en onderrig en leer;
- kan beplan vir die onderrig van vermenigvuldiging, deling en patrone, funksies en algebra; en
- kan beplan vir die assessering van wiskundige vaardighede wat in die modules vir Wiskunde-onderrig 1 en 3 ingesluit is.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate detailed academic knowledge of the core areas and concepts of multiplicative reasoning, patterns, functions, and algebra;
- apply knowledge of Mathematics and teaching and learning;
- plan for teaching multiplication, division and patterns, functions, and algebra; and
- plan the assessment of mathematical skills included in the modules Mathematics Teaching 1 and 3.
|