2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- kennis kan toepas rakende leerders se ontwikkeling om dié met leerstruikelblokke te identifiseer;
- kan demonstreer dat vakkennis van Geskiedenis en Geografie bemeester is wat vir onderrig in die Intermediêre Fase en graad 7 benodig word;
- materiaal vir onderrig en leer kan evalueer;
- kan beplan vir die onderrig van Geskiedenis en Geografie binne die Intermediêre Fase en in graad 7; en
- krities kan reflekteer oor eie praktyke.
|
After completing this module, students should be able to
- apply knowledge regarding learners’ development to identify those with learning barriers;
- demonstrate mastery of academic content knowledge of History and Geography needed for teaching in the Intermediate Phase and grade 7;
- evaluate learning and teaching material;
- plan for teaching History and Geography within the Intermediate Phase and grade 7; and
- critically reflect on own practices.
|