2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die kennis van Geskiedenis en Geografie asook die onderrig en leer daarvan kan toepas tydens die beplanning vir die ontwikkeling van spesifieke vaardighede;
- akademiese kennis van relevante inhoud van Geskiedenis en Geografie kan demonstreer;
- die onderrig van Geskiedenis en Geografie kan integreer in spesifieke grade op geskikte wyses met ander vakke; en
- die assessering van kennis en vaardighede kan beplan wat in die onderrigmodules vir Sosiale Wetenskappe 1, 2 en 3 ingesluit is.
|
After completing this module, students should be able to
- apply knowledge of History and Geography and its teaching and learning while planning for the development of specific skills;
- demonstrate academic knowledge of relevant content of History and Geography;
- integrate the teaching of History and Geography in specific grades in appropriate ways with other subjects; and
- plan the assessment of knowledge and skills included in the Social Sciences teaching modules 1, 2, and 3.
|