2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- lesse onafhanklik kan beplan en aanbied vir enige klas in die Intermediêre Fase en graad 7;
- ’n volledige leerprogram kan beplan en aanbied vir enige klas in die Intermediêre Fase of graad 7; en
- kan reflekteer oor die ervaring wat opgedoen is.
|
After completing this module, students should be able to
- independently plan and present lessons for any class in the Intermediate Phase and grade 7;
- plan and present a complete learning programme for any class in the Intermediate Phase or grade 7; and
- reflect on the practical experience gained.
|