Terug na bo

ONHT211 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2025

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • verskillende benaderings tot die onderrig van lees en skryf kan analiseer;
  • maniere kan ontwikkel om fonologiese bewustheid te skep;
  • metodes kan toepas om woordherkenning te onderrig;
  • leesvlotheid kan analiseer;
  • vir differensiasie kan beplan;
  • kan begryp hoe skryf in die Grondslagfase onderrig moet word; en
  • metodes kan demonstreer om skryf te onderrig en ’n seleksie van lees- en skryfaktiwiteite doen wat oor die kurrikulum strek.

After completing this module, students should be able to 

  • analyse different approaches to teaching reading and writing;
  • construct ways of developing phonological awareness;
  • apply methods for teaching word recognition;
  • analyse reading fluency;
  • plan for differentiation;
  • understand how to teach writing in the Foundation Phase; and
  • demonstrate methods of teaching writing and make a selection from reading and writing activities across the curriculum.