2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- ’n begrip van basiese wiskundige konsepte, beginsels, reëls en die oplos van wiskundige probleme kan demonstreer;
- geskikte standaardmetodes, asook eie metodes om probleme op te los, kan gebruik;
- maniere kan identifiseer om Wiskunde op ’n ontwikkelingstoepaslike wyse te onderrig; en
- die vak Wiskunde kan verduidelik soos dit in die KABV-dokument voorgestel word.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate understanding of basic mathematical concepts, principles, rules and solving of mathematical problems;
- use appropriate standard methods as well as own methods to solve problems;
- identify ways of teaching mathematics in a developmentally appropriate way; and
- explain the subject of Mathematics as presented in the CAPS document.
|