2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die klaskamer kan analiseer as ’n ruimte waarin God gedien kan word;
- verskeie maniere kan skep om ouers te betrek;
- die belangrikhheid kan motiveer vir dissipline as ’n voorwaarde vir ’n produktiewe klaskameratmosfeer;
- oor kennis beskik van effektiewe administrasie;
- kennis kan demonstreer oor die wyse waarop leerders gemotiveer kan word;
- die belang kan ondersoek van leierskaps- en bestuursvaardighede; en
- oor kennis beskik van diversiteit in die onderwys.
|
After completing this module, students should be able to
- analyse the classroom as a space for serving God;
- create numerous ways to involve parents;
- motivate the importance of discipline as a precondition for a productive classroom environment;
- demonstrate knowledge of effective administration;
- demonstrate knowledge of ways in which learners can be motivated;
- examine the importance of leadership and management skills; and
- have knowledge of diversity in education.
|