Terug na bo

OWRT621 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2025

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • “onderwys” in die Suid-Afrikaanse regstelsel kan opspoor en ’n begrip vorm van hoe om sodanige kennis in die skoolomgewing toe te pas;
  • menseregte in die onderwys kan identifiseer en daarop kan fokus;
  • komplekse, abstrakte probleme kan identifiseer en analiseer deur sistematies die kennis en metodes aan te wend wat geskik vir die bestuur van openbare en onafhanklike skole is;
  • skooldissipline met die oog op doeltreffende onderrig binne die wetgewende raamwerk van skole in Suid-Afrika kan toepas;
  • verantwoordelikheid vir die sorg en veiligheid van leerders by die skool, besluitneming en die gebruik van hulpbronne kan neem, asook vir die besluite en handelinge van ander waar dit gepas sou wees; en
  • kennis toon van arbeidswetgewing vir opvoeders en verstaan hoe om sodanige kennis in die onderwyskonteks toe te pas

After completing this module, students should be able to

  • locate “education” in the South African legal system and form an understanding of how to apply such knowledge within the school environment;
  • identify and address human rights issues in education;
  • identify, analyse and address complex, abstract problems, drawing systematically on the knowledge and methods appropriate to the governance of public and independent schools;
  • apply school discipline for effective teaching within the legislative framework of schools in South Africa;
  • take responsibility for the care and safety of learners at school, decision-making and use of resources, and for the decisions and actions of others where appropriate; and
  • demonstrate knowledge of labour legislation for educators and understand how to apply such knowledge in the educational context.